Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Amanda Lourens

Amanda Lourens behaal haar DLitt aan die Universiteit van Pretoria met ‘n proefskrif oor die kanonisering van die vroulike outeur in die Afrikaanse literatuursisteem. Sy is tans dosent (Afrikaanse letterkunde en redigering) in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch, en is ook verantwoordelik vir die koördinering van slypskole oor verskeie fasette van taalpraktyk wat deur die Departement aangebied word. Sy is mede-outeur van Wetenskaplike skryfvaardighede [Scientific writing skills].

Amanda Lourens. Anderkant Neverland

3 June 2011 By Versindaba

Dit is met dieselfde gevoel as op skool toe jy jou projek ’n paar dae laat gaan inhandig het – beskaam en duik-duik net ingeval jy te veel aandag trek – dat ek vandag my virtuele paadjie stap om my erg agterstallige blog te kom aflewer.  Mei het gesorg dat ek stigtelik besig is met…

Read More

Amanda Lourens. Langnaweekgedagtes: Die tier, die lam en die viool

28 April 201117 May 2011 By Versindaba

Dit was met ’n warm gevoel van samehorigheid dat ek gelees het van die ander bloggers wat al hier in April net so vuisvoos en vaal om die kiewe as ek voel.  Dus geniet ek die paar rustige dae met oorgawe, en het my selfs deur my kinders laat oorreed om vir die eerste keer…

Read More

Amanda Lourens. Die krieketbal en sy skaduwee

8 April 201127 May 2011 By Versindaba

 Sedert Cloete se debuut met Angelliera in 1980 is die saamdigting van disparate dinge een van die uitstaande kenmerke van sy digterskap.  Sy intellektuele aanslag en vermoë om beskouend terug te staan en met deurgaanse beheer oor sy onderwerp te skryf, maak van hom ’n besonder sterk en herkenbare stem in die Afrikaanse poësie.  In…

Read More

Amanda Lourens. Die hekwagter van hekwagters

8 March 201127 May 2011 By Versindaba

Media24 het miskien nie besef watter verreikende debat hulle besluit om een nasionale boekeredakteur aan te stel, sou ontketen nie.  Naas ons verontwaardiging oor hierdie besluit, is dit miskien nodig om op teoretiese vlak weer te gaan kyk na terme soos herskrywing, kanonisering en die institusionalisering van die literatuur ten einde ons gedagtes te verfyn…

Read More

Amanda Lourens.Hoe gemaak met die vlieënde piering?

21 February 201127 May 2011 By Versindaba

Op die pas afgelope Saterdagoggend het die natuurlike en mensgemaakte wêreld saamgesweer om my ongehoord vroeg uit die bed te kry: drie blaffende worshonde wat ontbyt soek, ’n onnodige foonoproep en ’n uitgeslaapte, verveelde elfjarige.  Dit was dus met ’n redelik grimmige gemoedstemming dat ek die koerant nadergetrek het met die verwagting om niks beter…

Read More

Amanda Lourens. As jou vervaldatum verstryk

2 February 201127 May 2011 By Versindaba

Desmond Painter se onlangse blog oor die versnelling waarmee die geskiedenis deesdae voortbeweeg, het my baie laat nadink oor die geweldige pas waarteen ons wêreld oornag verander, hom eintlik herontwerp.  Natuurlik was verandering nog altyd deel van die kosmos, maar kosmiese veranderinge en ook evolusie op aarde praat van tydperke wat so lank is dat…

Read More

Amanda Lourens. Op soek na ’n venster vir ’n tikkende madam

15 January 201127 May 2011 By Versindaba

Ek het die gesprek oor veral ras in die Suid-Afrikaanse samelewing en denkwêreld na aanleiding van Pieter se blog van 14 Desember  met groot belangstelling gevolg.  Self is ek in my daaglikse lewe baie bewus van ras, klas en gender, soms in so ’n mate dat ek  al gewonder het of ek dit moontlik te…

Read More

Amanda Lourens. ‘n Nanny-gedig vir lees en herlees

15 December 201027 May 2011 By Versindaba

Goeie poësie, reken ek, is dié wat net beter raak met elke herlees.  Daarby bring elke lees sy eie skakering van die teks na vore: van die eerste lees en jou intuïtiewe wonder wat die digter probeer sê, deur die gewaarwording dat nuwe betekenisse hulle by jou aanmeld,  tot jy uiteindelik die  gedig met jou…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • Volgende

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)

Nuutste bydraes

  • Andrea Sieberhagen. Koljander so deur die bos
  • Keith Oliver Lewis. vroeg ryp, vroeg vrot: mirror chat before the runway
  • 100 Duitse Bestes: Hermann Hesse (1877-1962)
  • Nini Bennett-Moll. Die veelkantige oeuvre van Marlise Joubert
  • Joan Hambidge. Oosterse digkuns II

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)17 June 2025

    Baie dankie, Ilse. Dié vertaalprojek is ‘n opwindende en uitdagende onderneming soos min vir my en Robert.

  2. Ilse on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)9 June 2025

    Dankie vir die lieflike vertalings!

  3. Heleen Louw on Jacobus Swart. Franz Kafka4 June 2025

    Treffend uitgebeeld. Jou vermoe om die essensie van 'n lewe' te omskryf is iets besonders vir my. En dan jou…

  4. Caren Kearley on Resensie: “Dawerende stiltes” (Caren Kearley)4 June 2025

    Dankie Maria, jy is welkom om my te kontak as jy een wil bestel. carenkearley@gmail.com. Ek is Ninni ewig dankbaar…

  5. Joan Hambidge on Ilse van Staden. Deursigtige oggend3 June 2025

    Beeldskoon hoe hierdie gedig vloei.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon