Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Louis Esterhuizen

Louis Esterhuizen behaal ’n B.A. (Hons.) in Afrikaans aan die Universiteit van Suid-Afrika. Hy gee onderwys by verskeie skole en word later adjunkhoof van Pretoria Boys’ High School. In 1999 verhuis hy na die Kaap waar hy vakhoof vir Afrikaans by Rondebosch Boys’ High School word. Sedert Junie 2002 is hy bestuurder van Protea Boekwinkel op Stellenbosch.

Esterhuizen debuteer met die digbundel Stilstuipe (1986), waarna Op die oog af (1988), Die onderwaterweg (1996), Patzers (1997) Opslagsomer (2001), Liefland (2004) en Sloper (2007) volg. Wat die water onthou verskyn in 2010 by Protea Boekhuis. Die afwesigheid van berge verskyn in 2014, sy tiende bundel.Van sy verse is in verskeie bloemlesings opgeneem, te wete Poskaarte, Die Afrikaanse Poësie in ’n 1000 en enkele gedigte, Groot Verseboek, en Nuwe Verset. Hy was een van die stigters van Bekgevegte, ’n verbale “boksgeveg” waartydens twee spanne van drie digters elk teen mekaar meeding aan die hand van temas wat deur die gehoor gegee word. Esterhuizen was die inisieerder van die jaarlikse poësiefees Versindaba voordat dit oorgegee is aan Woordfees.

Nuuswekker. Onderhoud met Anne Carson in The Paris Review

2 February 201723 January 2020 By Versindaba

Een van die lekkerste snuffelplekke op die internet is vir my The Paris Review se webtuiste, want hier kan jy rustig deur al die vorige uitgawes lees; so stuit jy telkens teen die ongelooflikste bydraes. Soos die onderhoud wat Will Aitken in 2004 gevoer het met Anne Carson, sekerlik een van die mees kreatiewe en…

Read More

Nuuswekker. Meander resenseer Afrikaanse digbundel

23 January 201723 January 2020 By Versindaba

  Die Nederlandse webtuiste, Meander, is vir etlike jare reeds een van die vernaamste kampvegters vir die behoud en ontwikkeling van die Nederlandse en Vlaamse digkunste. Daarom dat ek verras regop gesit het toe ek sien dat hulle pas ‘n resensie deur Hans Franse van Ilse van Staden se jongste bundel “Waar die oog van…

Read More

Nuuswekker. Blomtyd vir die konkrete digkuns?

19 January 201723 January 2020 By Versindaba

Kyk, Nieu-Seeland is uiteraard bekend vir sportprestasies, maar hulle het darem ook ‘n besonder aktiewe digkuns om mee te spog. Daarom dat die herwaardering van Joanna Margaret Paul (1945 – 2003) se lewe en werk op Jacket2 my oog gevang het. Cy Mathews, skrywer van die artikel, motiveer die behoefte aan ‘n herwaardering van Paul…

Read More

Nuuswekker. Die Jan H. Marais-prys: Nominasies sluit binnekort

16 January 201723 January 2020 By Versindaba

Op 30 Mei 2015 het die trustees van Het Marais-fonds, wat ook een van die borge is van Versindaba, bekend gemaak dat hulle ‘n nuwe prys, die Jan H. Marais-prys met ingang 2016 instel. Hierdie prys, wat in vennootskap met Media24 en die Universiteit Stellenbosch aangebied word, het as oogmerk die erkenning van ‘n uitstaande…

Read More

Nuuswekker. Sluipdigter terroriseer supermark

12 January 201723 January 2020 By Versindaba

  Die winkelbestuurder van  die Tesco Supermark in Coventry (Engeland) sit met ‘n interessante probleem, naamlik ‘n sluipdigter wat gedigte op strategiese plekke in die winkel laat. Meestal met ‘n negatiewe konnotasie ten opsigte van die bepaalde produkte, soos die gedig “Deer” deur Kenneth Rexroth, met die trefreël: “They hurt no one but themselves” by…

Read More

Nuuswekker. Jules Deelder skryf die geskenkbundel vir Poëzieweek 2017

9 January 201723 January 2020 By Versindaba

Januarie is in Nederland en Vlaandere die maand van die digkuns, want nie net is Poëzieweek 2017 geskeduleer vir die week vanaf Donderdag, 26 Januarie, nie, maar die jaarlikse “geskenkbundel” deur ‘n genomineerde digter is vanaf vandag gratis beskikbaar by alle goeie boekwinkels. Tydens die Poëzieweek word die digkuns op vele (en alle) maniere gevier:…

Read More

Nuuswekker. Potgooi oor Paul Celan se “Corona”

5 January 201723 January 2020 By Versindaba

Die webblad Jacket 2 is sekerlik een van die kuberruim se mees indrukwekkende tuistes vir die digkuns. Nie net is die verskeidenheid van hul aanbod indrukwekkend nie, maar so ook die gehalte van hul plasings. So is een van hul inisiatiewe Poem Talk, ‘n reeks potgooie van gesprekke deur ‘n groep kenners oor ‘n bepaalde…

Read More

Nuuswekker. Bloeityd vir die Griekse digkuns

11 April 201623 January 2020 By Versindaba

“For never is man so introspective as when he suffers,” het Luigi Pirandello al toendertyd beweer by monde van een van sy karakters in die grensverskuiwende drama Six Characters in Search of an Author. En dieselfde geld die digkuns, want wanneer dinge minder gunstig verloop in ‘n bepaalde land, bloei die digkuns, lyk dit my….

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 31
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Yves T’Sjoen. Postumiteiten voor Breyten
  • Uitnodiging: ATKV-digskool, 27 – 29 Maart
  • Joan Hambidge. George Steiner en die binnespraak
  • Resensie: “Atrium” (Marlise Joubert)
  • Meyer van Rensburg. BB

Nuutste kommentaar

  1. Hein Viljoen on Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar20 January 2026

    Joan Jy skryf: "By Kouwenaar: die maan en die perse word één". Die hele ryk Persiese wêreld - Babilon, spykerskrif,…

  2. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  5. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon