Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Charl-Pierre Naudé.Nuttelose begrippe vir die poësiekritiek (2)

9 October 20106 February 2011 By Marlise Joubert

Oftewel opportunistiese begrippe. My eerste aflewering oor nuttelose begrippe in die poësiekritiek het enkele maande gelede verskyn. Dit het krities gestaan teenoor die maatstaf  “getal bundels gepubliseer” as na bewering positief bydraend tot ’n digter se “waarde”. In daardie blog het ek geargumenteer dis ’n irrelevante maatstaf, inderdaad ’n sinnelose dwaling, om te oorweeg as maatstaf van poëtiese…

Read More

Wie is Jan Kolonie Hoenderdief?

25 September 201026 September 2010 By Marlise Joubert

Wie is Jan Kolonie Hoenderdief? En waarom maak hy METAFOORPOSTE? Besoek die webtuiste van Jan Kolonie Hoenderdief by http://www.hoenderdief.co.za en ontmoet ’n moderne soort rapportryer. Waar padkuns (“roadside art”) en die kuberhoofweg kruis. Sien jou by http://www.hoenderdief.co.za

Read More

Charl-Pierre Naudé.Die verskil tussen vorm en formalisme (’n oorsigtelike mymering)

11 September 20106 February 2011 By Marlise Joubert

Vorm veronderstel waarneembare vaste patrone in ’n gedig. Met die woord “vormvastheid” word dikwels verwys na vorms soos die sonnet, die rymende gedig en die kwatryn. Maar ’n gedig hoef nie een van die name van vormvastigheid te dra ten einde vormvastigheid te  besit nie. Vrye verse verskil nie van vormverse en vormvastigheid daarin dat…

Read More

’n Lint van woorde van kontinent tot kontinent

28 August 201030 August 2010 By Marlise Joubert

En so gebeur dit dat ek en Peter Holvoet-Hanssen ’n soort tandem-gedig skryf met Antwerpen as fokus. Meer twee afsonderlike gedigte in gesprek. Hy as die stadsdigter van hierdie eeue-oue Europese handelstad, wat op sy manier een van die ikoniese stede van Europa is, soos St. Petersburg of Parys of Barcelona of Brugge, en ek…

Read More

Oor ritmisiteit: “Praatpoësie” en die Afrikaanse tradisie

10 August 201027 December 2010 By Marlise Joubert

In my vorige bloginskrywing impliseer ek dat ritmiese innovering van die versreël makliker en suksesvoller sal plaasvind as digters genoegsaam kennis neem van die tradisie en bewustelik daarop voortbou.     Helaas, om te bou op die tradisie beteken nie om die tradisie na te skryf nie. Wees gerus anders, wyk af, doen verskillend, maar maak…

Read More

Ritmikaliteit: Die belang van die tradisie

1 August 20102 August 2010 By Marlise Joubert

Soos ek in my vorige blog gesê het, ’n groter spektrum van ritmiese formasies kom oënskynlik deesdae in die poësie voor. Dis alles goed en welkom. Maar nie sonder risiko’s nie. Persoonlik dink ek dat so ’n verskeidenheid van ritmiese en soms oënskynlik a-ritmiese of ekperimentele vorme slegs moontlik word in letterkundes wat ’n stewige…

Read More

Ietsie oor ritmikaliteit en poësie

25 July 201026 July 2010 By Marlise Joubert

Een van die meer geheimsinnige aspekte van die digkuns is die aard van ritmikaliteit. Dis ook een van die mees misverstaande aspekte. Die veranderende voorkoms van ritmikaliteit – ek gebruik die woord as ’n oorkoepelende term vir metrum, ritme, ensovoorts – het Poetry International, die groot jaarlikse poësiefees in Rotterdam genoop om vanjaar die tema…

Read More

Waarom taal groter is as identiteit

4 July 20105 July 2010 By Marlise Joubert

Ons sien in hedendaagse Suid-Afrika baie argumente waarin taalbeskerming en identiteit met mekaar gekoppel word. Die twee begrippe word aangebied asof hulle noodlottig en onlosmaakbaar met mekaar verbind is.      Dis nie noodwendig verkeerd om identiteit – wat in terme van aanvaarde menseregte kan aanspraak maak op beskerming – te verbind met taalregte en taalbeskerming…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 94
  • 95
  • 96
  • 97
  • 98
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon