Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Uncategorized

Hoofsaaklik aankondigings van nuwe bundels

Lanoye se “Sprakeloos” in Afrikaans vertaal

11 June 201011 June 2010 By Versindaba

Laat ek dit nou maar erken: iets wat vir my hoendervellekker is, is wanneer ek met my geskrop op die internet my onverwags vasloop teen ‘n berig oor die Afrikaanse letterkunde; poësie al dan nie. So was dit toe ek vroeër hierdie week ‘n draai maak by De Papieren Man en daar pronk Antjie Krog saam…

Read More

Desmond Painter. Ferlinghetti se bofbalgedig

10 June 201020 December 2012 By Versindaba

Ek het gister belowe om vanoggend ‘n sportgedig deur Lawrence Ferlinghetti op hierdie blog te plaas. Ferlinghetti is natuurlik nie spesifiek bekend vir gedigte oor sport nie, maar hy het ten minste een klassieke gedig oor bofbal geskryf. Ag, eintlik handel sy “Baseball Canto” oor soveel meer as bofbal… Dit is myns insiens ‘n briljante gedig oor…

Read More

Jelleke Wierenga. Op safari

10 June 201011 February 2011 By Marlise Joubert

So is jy op safari deur die eter, half bevrore in ’n appelkooskleurige T-hemp met ’n soort gebreide knoppiestekstuur wat jy nog wil weggee, maar nog steeds dra. Jy het dit in ’n oomblik van algehele gebrek aan selfinsig gekoop. Sulke oomblikke is nie skaars nie. Jy dra dit weens jou onuitroeibare selfvernietigingsdrang. Jou swerftog…

Read More

Andries Bezuidenhout. Toe ek nog ʼn emo kid was

10 June 20104 September 2013 By Versindaba

Oraait, daar was nie emo kids in 1990 nie. Dis die jaar toe ek Stellenbosch toe verlang het. Twintig jaar oud. Nóg ʼn prent uit die stapel papiere uit my jeug dus. Ek was toe ʼn eerstejaarstudent in die lettere en soos enige ernstige student het ek Nietzsche gelees – in vertaling, helaas. Ek het…

Read More

W.H. Auden en Voznesensky

10 June 201010 June 2010 By Versindaba

In ‘n onlangse Nuuswekker het ek berig dat die Russiese digter, Andrei Voznesensky, twee weke gelede na ‘n beroerte oorlede is. Uiteraard was daar heelwat beriggewing oor sy digkuns en afsterwe op die internet om te lees na sy dood. Die één wat my egter in die besonder beïndruk het, is ‘n essay wat W.H. Auden in 1966…

Read More

Desmond Painter. Ferlinghetti se populistiese manifes

9 June 20106 September 2013 By Versindaba

Wie, wonder ek, onthou nog vir Lawrence Ferlinghetti? Hierdie Amerikaanse digter, gebore in 1919, is veral beroemd vir sy bundel A Coney Island of the Mind (1958) en vir sy rol as medestigter van San Francisko se legendariese City Lights Booksellers & Publishers in 1953. Allen Ginsberg se “Howl” was maar een van die vele legendariese titels…

Read More

Andries Bezuidenhout. Wat die emo kid toe met die duif gedoen het

9 June 20104 September 2013 By Versindaba

Vir die meeste mense is die bestaan van “literal video’s” seker ou nuus. ʼn Vriend het ʼn paar maande gelede ʼn link aangestuur na so ʼn video – die rip off van Bonnie Tyler se “Total eclipse of the heart.” Ek lag nou nog oor die video, veral die skerp verwysings na Hogwarts en Lord…

Read More

Carol Ann Duffy se optimisme

9 June 20108 June 2010 By Versindaba

In ‘n onderhoud met The Telegraph het Brittanje se poet  laureate, Carol Ann Duffy, haar oor die stand van die digkuns in Engeland, en meer spesifiek die rol wat die jeug te speel het in haar positiewe siening daarvan, die volgende te sê gehad: “We seem to be moving away from a materialistic world. Where…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 179
  • 180
  • 181
  • 182
  • 183
  • 184
  • 185
  • …
  • 272
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Natasha Harmse. Sikade
  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon