Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Uncategorized

Hoofsaaklik aankondigings van nuwe bundels

Rosa Keet. ‘n Toevallige storie

7 May 20266 May 2026 By Versindaba

  ‘n Toevallige storie   my selle en my self het ek nie self gekies nie   dit is uit die bloute uit sterrestof ontwerp   geen rede vir hier geen rede vir nou   ‘n geskenk van pigment hartklop en asem   ’n plek in tyd ’n uitpos in ruimte   geen rede vir…

Read More

Digtersprofiel: Danie Marais

4 May 202617 April 2026 By Versindaba

Danie Marais is in 1971 in Kimberley gebore, gaan in Pretoria skool en behaal in 1993 op Stellenbosch ‘n B.Com-graad met regsvakke. Hy studeer in die onderwys aan die Carl von Ossietzky Universität in Oldenburg, Duitsland, met Duits, wiskunde en filosofie as hoofvakke. Hy woon en werk tans as vryskutjoernalis en -skrywer in Stellenbosch. Marais…

Read More

AVBOB Persverklaring

28 April 2026 By Versindaba

    USEFUL THINGS Do you ever wish you could find a quiet, uncluttered space in which to write about faraway places and beautiful feelings? Musawenkosi Khanyile is an award-winning poet who proves how great poetry can be made out of the simple, useful objects that surround us. In his stunning debut collection, All the Places (uHlanga,…

Read More

Digtersprofiel: Lucas Malan

27 April 202617 April 2026 By Versindaba

Lucas Malan (1946 – 2010) is in Limpopo gebore en voltooi sy skoolopleiding in 1963 op Pietersburg (Polokwane). Daarna studeer hy aan die Universiteit van Pretoria en werk vyftien jaar lank as Afrikaansonderwyser in Johannesburg. Vanaf 1984 is hy dosent in Afrikaans aan die Johannesburg College of Education, waar hy in 1997 as hoof van…

Read More

AVBOB Persverklaring

21 April 2026 By Versindaba

  In Praise of the Ordinary – AVBOB Poetry Mini-Competition Winners   The AVBOB Poetry Project’s first mini-competition of 2026 invited poets to turn, momentarily, from a turbulent world and attend to the textures of everyday life. In response, poets explored the quiet objects and moments that carry memory, sustain connection, and keep hope alive.        …

Read More

Digtersprofiel: Jannie Malan

20 April 202617 April 2026 By Versindaba

Jannie Malan (1973) is in Wynberg, Kaapstad, gebore. Kort daarna verhuis sy ouers na Pretoria waar hy ook skoolgaan en studeer (tale en uitgewerswese). Hy werk vir ’n tyd lank as uitgewer, asook by verskeie takke van Exclusive Books. Sedert 2006 is hy ’n konsultant en besigheidsanalis in Menslike Kapitaalbestuur vir ’n internasionale maatskappy. Malan…

Read More

Digtersprofiel: Juanita Louw

13 April 202613 March 2026 By Versindaba

Juanita Louw het grootgeword in die Vrystaat. Sy werk vir geruime tyd in ’n hospitaal in Londen se Ooseinde. Deur die jare werk sy ook met antieke juweliersware en gee Engelsklasse aan buitelanders. Sy is tans praktykbestuurder vir ’n sielkundige in Kaapstad. In 2014 voltooi sy ’n M.A.-graad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad.   Haar debuutbundel, In die…

Read More

AVBOB Persverklaring

7 April 2026 By Versindaba

  Petros Isaakidis   STORIES THAT TOUCH PEOPLE   What story or image comes to mind when you imagine your own mental wellbeing or that of the ones you love? As we celebrate World Health Day on 7 April, The AVBOB Poetry Project features the work of Petros Isaakidis, a Greek-born poet, doctor and epidemiologist living in…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • …
  • 280
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. dna
  • Miel Vanstreels. Oorleg
  • Koos de Wet. korrosie
  • ND Cronjé. by die roggeveldberge
  • Krige Visser. Aantrekkende naak

Nuutste kommentaar

  1. Frik Ziegler on Krige Visser. Aantrekkende naak12 June 2026

    Jou vrou gaan jou donner.

  2. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  3. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  4. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  5. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon