Henriëtte van Wyk is ’n gebore en getoë Namibiër. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Mariental en studeer onderwys aan die Wellingtonse Onderwyserskollege in die Boland. Mense, musiek, Afrikaans en haikoes is haar passie. “En my man …!” In haar 33-jaarlange loopbaan van onderwyser het sy al enige vak onderrig (gr. 1 tot gr. 12) – net…
Category: Uncategorized
Hoofsaaklik aankondigings van nuwe bundels
Margaret Cordier. Sy
Sy wetenskaplik nagevors is die ribbeen een wat bestaan uit ‘n kop nek en liggaam in ‘n man se bors wigvormig die kop praat vlot met genommerde werwels langsaan en ook met dié bo wat hul aangaan beeldhouwerk uit been is sy rib uit die man geneem sy uit sybeen rib uit…
AVBOB Persverklaring
Qhali BEING FULLY PRESENT How do we celebrate Women’s Month in a country where gender-based violence is so prevalent? What role can poetry play in that celebration? To explore these burning questions, the AVBOB Poetry Project sat down with Qhali, a poet, editor and social justice activist whose debut poetry collection, Crying in My Mother’s Tongue (Ukulila) was published by…
Digtersprofiel: Ilse van Staden
Ilse van Staden is in 1972 in Pretoria gebore, maar het grootgeword in die Waterberge in die Limpopoprovinsie. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Pro Arte (Pretoria) en studeer veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria. Sy voltooi ook ʼn B.A.-graad in Kreatiewe Skryfkuns aan UNISA. Haar debuutbundel Watervlerk ontvang die Eugène Marais- en Ingrid Jonker-pryse. Sedertdien publiseer sy nog…
Tuin van digters
Sien persverklaring hier: Persverklaring: Vier Ingrid Jonker “saamsaam” by vanjaar se Tuin van Digters-fees op 13 en 14 September in Wellington
AVBOB Persverklaring
Dorian Haarhoff THE GAMES POETS PLAY While poets tend to take their craft very seriously, it is worth remembering that creativity thrives on playfulness and tends to catch us by surprise. Dorian Haarhoff (https://dorianhaarhoffblog.co.za) is a poet, storyteller and workshop facilitator who believes in the power of poetry to unlock our innate…
Digtersprofiel: Piet van Rooyen
Piet van Rooyen is op 17 Julie 1953 in Vryheid in Natal gebore. Hy studeer aan die Universiteit van Stellenbosch en word in 1982 as dosent in Ontwikkelingstudies aangestel word. In 1983 behaal hy’n PhD-graad aan dié universiteit. In 1989 vestig hy hom in Namibië en aanvaar ’n pos by die Boesmanstigting naby Tsumkwe in die destydse…