Alfred Schaffer – vertaal deur Charl-Pierre Naudé [ https://versindaba.co.za/2009/09/23/alfred-schaffer-as-voorbeeld-van-die-hermetiese-poesie/ ] Impasse Vertier in wissewasjes zoeken, zo blijft een mens overeind. Toonladders oefenen. Eindeloos van iemand houden. Maar, wat een afknapper is de mens, dweepziek, een slaaf van zijn agenda, en zint hem iets niet, dan verbreekt hij de verbinding. Je ruikt hoe ik…
Category: Vertalings
Ons plaas graag vertalings van gedigte deur gepubliseerde digters. Dis ook onderworpe aan keuring. Daar is Indekse op hierdie webtuiste vir vertalings na Afrikaans en van Afrikaans weer na ander tale toe.
Wopko Jensma – vertaling in Afrikaans
Wopko Jensma – vertaal deur Johann Lodewyk Marais {https://versindaba.co.za/2009/05/22/ants-kirsipuu-roskam-pablo-neruda/ } REIS NA Lourenço Marques vir ants kirsipuu ons het na die tyd by jou hotel opgedaag jy het ’n geselsie met die bestuurder aangeknoop ons het na jou kamer toe gegaan jy het jou koffers uitgepak deftige klere…
Louis Esterhuizen – vertaling in Nederlands
Louis Esterhuizen – vertalings deur Chris Coolsma Gedichten van Louis Esterhuizen, vertaald door Chris Coolsma {Soos ook verskyn in Meanderkrant} I. Uit: Sloper, Protea Boekhuis, Pretoria, 2007, ISBN 978-1-86919-186-3 Lament geen oomblik is meer weerloos as dié oomblik, soggens, wanneer jy deur die eerste skrefie lig na jou vrou kyk wat…
Lucas Malan – vertaling in Engels
Lucas Malan – vertaal deur Charl J.F. Cilliers Meditation Lucas Malan Pigeons have come to nest again. Untidily, as they usually do. Peacefully here on the stoep, in the latticework of a vine, amongst leaves making themselves at home. Briefly. They sleep now in pairs, as they should. Serenely….