Mariëtte van Graan

Mariëtte van Graan

 

Mariëtte van Graan is ‘n senior lektor in Afrikaanse letterkunde, tans verbonde aan Unisa se departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap. Haar navorsingsfokusareas sluit in die Afrikaanse spookstorie, die gruwelgenre, die Gotiek en die magiese realisme.

 

Bookmark and Share