Schrijven en lezen in Serendib Jan Lauwereyns’ impliciet poëticaal statement in de peritekstuele ruimte van Buigzaamheden In zijn eerste bundels ondernam Jan Lauwereyns een noodgedwongen en vruchtbare poging om zich te onttrekken aan opgelegde literaire conventies en klassieke dichtvormen. Nagelaten sonnetten (1999) en Blanke verzen (2001), met alleen al in de titels verwijzingen naar…
Andries Bezuidenhout. Om nie oor liefde te skryf nie
Self kon ek nog nooit ʼn liefdesgedig of -lied skryf nie. Gaan dit oor die feit dat dit so maklik soetsappig klink in Afrikaans? Miskien is ek net nie ʼn ware digter nie. Die stomme Aphrodite se ruggraat het in elk geval lankal geknak onder die gewig van elke tweede (of dalk eerder elke) wannabe…
Bernard Odendaal. Liefde as aas
“Drooggemaak” is ‘n gangbare woord om te beskryf wat ek aangevang het toe ek die eerste keer ‘n inleidende poësiemodule aan universiteitstudente moes aanbied. Nie net probeer om binne ‘n paar weke ‘n oorsig te gee van die ontwikkelingsgang van sowel die Afrikaanse as die Nederlandse digkunste nie. Ook sommer die basiese fasette van verstegniek…
Jou bloeddruk en liefdesverse
Nou ja, toe. Gister is Valentynsdag wêreldwyd gevier en ek is seker dat liefdesverse in bykans elke huishouding waar doenlik voorgelees en uitgeleef is … Op die BBC se webblad het ek egter ‘n besonder interessante artikel raakgelees. Hiervolgens het navorsers by die Aberystwyth Universiteit onderneem om te bewys dat bloeddruk ten hemele neig met die lees…
Pablo Neruda. The Captain’s Verses
Pablo Neruda is allerweë bekend as die digter wie se debuutdigbundel “Twenty love poems and a song of despair” al meer as ‘n miljoen kopieë verkoop het. In daaropvolgende bundels het hy oor ‘n wye verskeidenheid onderwerpe gedig, maar dit is in wese sy liefdespoësie wat hom internasionaal as ‘n gunsteling onder poësieliefhebbers gevestig het….
Desmond Painter. Ernst van Heerden en Paul Wittgenstein
Ek het in ‘n vorige inskrywing vertel van my ontdekking, op skool, van Ernst van Heerden se poësie, en van die rol wat hierdie ontdekking gespeel het in die aanwakkering van my eie belangstelling in die digkuns. Sedertdien het ek weer ‘n slag deur sy bundels geblaai, hier en daar gelees, en opnuut onder die…
Colombiaanse digkuns
Die nuutste uitgawe van Poetry International se Nuusbrief is vroeër vandeesweek geplaas en in hierdie uitgawe word daar gefokus op die Colombiaanse digkuns wat, vanweë die jaarlikse poësiefees in Medellin nogal dikwels in die kollig van poësiekommentators wêreldwyd geplaas word. Maar is hierdie digkuns sterk genoeg om dié aandag te regverdig? Volgens die oorskouende artikel…
Pleidooi vir genadedood
Genadedood is reeds ‘n algemene gebruik in sommige Europese lande, soos België byvoorbeeld. ‘n Persoon doen formeel aansoek daarvoor, dit dien voor ‘n regter en ‘n hofbevel vir “doodsbegeleiding” word toegestaan. So het Hugo Claus – wat Alzheimers onder lede gehad het – verlede jaar suksesvol aansoek gedoen en is daar op 21 Maart aan sy…
