Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Andries Bezuidenhout. Kom ween Sondagaand in jou hande saam met ons…

27 May 20094 September 2013 By Versindaba

Op die foto hier bo is die aanbieders van The Unhappy Hour, ʼn radioprogram wat elke Sondagaand van 18:00 tot 20:00 op Bush Radio 89.5 fm uitgesaai word. Ek dink mense in die omgewing van Kaapstad kan dit oor die draadloos hoor. Ons ander wat nie die merk van Zille op ons voorkop dra nie,…

Read More

Andries Bezuidenhout. Ek luister op die oomblik na…

26 May 20094 September 2013 By Versindaba

…Mavis Vermaak se nuwe EP. Dis moeilik om dit te beskryf. Miskien kan ek sê mense wat van The Buckfever Underground hou sal dit aangenaam vind. Musiek uit die “flipside of the fairest Cape” dalk, alhoewel die flipside hier nie na die vlaktes verwys nie, maar die suburbs. Ek hou op die oomblik die meeste…

Read More

Dinsdag, 26 Mei 2009

26 May 200926 May 2009 By Marlise Joubert

Agge nee, en daar word die Britte se maand van glorie toe ‘n maand van skande! Vroeër vandeesmaand het die ganse poësiewêreld hande geklap toe Carol Ann Duffy as eerste vrou poet laureate aangestel is (Nuuswekker, 1 Mei), en enkele weke later Ruth Padel as eerste vrou in die gesogte pos van Oxford Professor of poetry (Nuuswekker, 18 Mei). Hierdie is die mees invloedryke poste…

Read More

Andries Bezuidenhout. Trompsburg en die lomp fles sjampanje

25 May 20094 September 2013 By Versindaba

Die naaste Karoo aan Johannesburg vind jy in Trompsburg. Ons het die huis daar aangeskaf as ʼn plek om van die alarms, elektriese heinings en veiligheidswagte af weg te kom. Ek kan nie skryf deur klein stukkies tyd so tussendeur my day job af te lek nie. Ek het tyd daarvoor nodig. Dis deels hoe…

Read More

Kom ons praat hieroor …

25 May 2009 By Marlise Joubert

Bepaalde aspekte in die gesprek met Alfred Schaffer, asook Daniel Hugo en Charl-Pierre Naudé se reaksie daarop, dwing ’n mens tot ’n bestekopname. Persoonlik het ek net waardering vir die openhartige en insiggewende manier waarop Alfred op my vrae gereageer het. Vanweë sy ingeligte kontak met die Afrikaanse digkuns, sowel as sy meer onlangse betrokkenheid…

Read More

Onderhoud: Antjie Krog

23 May 20095 September 2011 By Marlise Joubert

‘n Sterk letterkunde bestaan nie in fluff nie Antjie Krog in gesprek met Louis Esterhuizen    Antjie Krog is digter, joernalis en Buitengewone Professor aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy het elf Afrikaanse digbundels en twee bundels kinderverse gepubliseer. Haar twee nie-fiksie-werke, Country of my skull (1998) en A change of tongue (2003), verskyn in…

Read More

Vrydag, 22 Mei 2009

22 May 200920 December 2012 By Marlise Joubert

Vandag is ‘n besonderse dag op die Vlaamse kunskalender. Dit is naamlik die begin van Koningsblauw 09, ‘n vierdaagse poësiefees wat nie net die Nederlandse digkuns in die algemeen vier nie, maar in die besonder ook die Vlaamse digter Herman de Coninck s’n. Die fees begin vandag by Berchem (Antwerp) en beweeg daarna onderskeidelik na…

Read More

Charl-Pierre Naudé. Die verkeerde mense kry die skuld

21 May 200928 May 2011 By Marlise Joubert

(oftewel “Kolonialisme se Veronika’s met die mantel“)   Die onderwerp van my vorige blog-inskrywing, waarin die woorde “parogialiteit“ en “hovaardigheid“ voorkom in verdediging van Alfred Schaffer, noop ’n paar voetnotas.    Daniel Hugo het ’n beskuldiging wat voorheen teen Alfred Schaffer (as synde ’n Nederlander) gemaak is dat hy hovaardig sou wees jeens die Afrikaanse…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 1,077
  • 1,078
  • 1,079
  • 1,080
  • 1,081
  • 1,082
  • 1,083
  • …
  • 1,088
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon