Nou die dag dink ek weer aan iets wat my al lankal pla. Op die televisie verskyn laatnag ’n treffende montage van toeriste-aantreklikhede met ’n meegaande weergawe van ons Volkslied wat gesing word deur ’n mooi diverse groep landgenote. Die uitspraak is plek-plek baie onafgerond (byvoorbeeld “dieptê-hê” vir “diepte”, “sie-hê” vir see, “ji-mil” vir “hemel”, “gie-hê” vir “gee”,…
Jannie Malan. Die rus is, wel… nêrens?
Lekker lees ek aan Niel se nuutste blog, maar ook maar met kommer in my agterkop, want wat hy sê is waar vir soveel van ons… en dit is die dinge waaroor ons baie aande wakker lê. Ek veral omdat ek nou boonop kinders het om my ook oor te bekommer. Weer begin ‘n ou…
Gedigte oor oudword
In Engeland is dit nou die tyd van affodille en na die kritiek wat Carol Ann Duffy onlangs moes verduur vir haar sokkervers oor David Beckham, wil dit darem voorkom asof sy nou ‘n projek geïnisieer het wat algemene byval vind by die Britse poësieliefhebbers. Volgens ‘n berig op The Guardian se webblad het sy…
Edwin Fagel. Eerste brief aan O.
Beste O., Erg bedankt voor Een open plek. Ja, ik ken Jellema, maar ik zou mezelf geen kenner van zijn werk willen noemen. Eigenlijk ken ik alleen die postume bundel goed, Stemtest, dat vind ik een erg mooie bundel. Een verrassende keuze – al snap ik wel, na ons gesprek in Ton’s Muziekcafé, waarom je…
Die ander Poolse digter
Almal met selfs net ‘n rapsie meer belangstelling as die terloopse in wêreldliteratuur weet dat Pole en haar digters waarskynlik oor een van die mees aktiewe digkunste ter wêreld beskik. In hoofsaak is dit waarskynlik toe te skryf aan hul Nobelpryswenner, Wisława Szymborska, wat saam met haar tydgenote, Tadeusz Różewics en Zbigniew Herbert, ‘n formidabele driemanskap…
Onderhoud. Koos Oosthuysen
Om spinnerakke weg te vee … Louis Esterhuizen in gesprek met Koos Oosthuysen Ds JC (Koos) Oosthuysen is in die Transkei gebore waar sy ouers baanbreker sendelinge van die NG Kerk was. Hy het vir 42 jaar gedien as leraar in Xhosasprekende gemeentes van die Kaaplandse NG Kerk in Afrika wat opgeneem is in…
Hennie Meyer: ‘n nederige needig
Die poet met die pot as ‘n pet …
Chris Coolsma. Sonate voor de doden
Omdat ik deze weken bijzonder gelukkig en vrolijk ben, is het een goed moment om aandacht te besteden aan drie gedichten van Billy Collins over de dood en de doden. Ik weet niet hoe dit met jou is, lezer, maar ik word daar niet bedroefd van. Deze gedichten hebben op mij dezelfde uitwerking als muziek…