My skoonouers woon al sedert die vroeë 1980s in Johannesburg. Daardie jare was ek en my vrou nog kinderloos en albei onderwysers in Bloemfontein. Derhalwe kon ons maklik Vrydae, of op die dae as die skool vir die vakansie sluit, ’n tas pak en koerskry Rand toe. Dit was nog met die ou pad,…
Andries Bezuidenhout. Bondige verslag oor gisteraand se poësievoorlesing
Daar was nie dwerge met silwer skinkborde vol lyne kokaïen wat tussen skares met honger neuse rondloop nie. Daar was nie burleske dansers wat “allerliefste, ek stuur vir jou ‘n rooiborsduif” prewel nie. Daar was nie joernaliste van die smetpers om mense se indiskresies te boekstaaf nie. Daar was blykbaar van die jonger geslag sepiesterre,…
Vrydag, 12 Junie 2009
Hierdie naweek is alle oë op Hengelo in Nederland waar hul fees vanjaar op die kuns van Breyten Breytenbach fokus. Die Raakruimtes-fees, wat van 14 Junie tot 26 Julie duur, bestaan naamlik uit veertien nuutgeskryfde sonnette deur Breyten (in Afrikaans) wat verspreid deur die stad op mure geverf is; ’n spesiale poësieroete – met aforismes…
SJ Pretorius:’n miskende digterskap?
S.J. Pretorius: ’n miskende digterskap?* H.P. van Coller en B.J. Odendaal 1. Inleiding Sarel Jakop Pretorius het in 1943 met Vonke by J.L. van Schaik gedebuteer as digter. Tot met sy dood in 1995 het hy bestendig bly dig en publiseer. Altesame 12 bundels uit sy pen het die lig gesien.1 Die profiel van sy…
Andries Bezuidenhout. Vanaand se woorde teen die winter
To be a boxer, or not to be there at all. O Muse, where are our teeming crowds? Twelve people in the room, eight seats to spare – it’s time to start this cultural affair. Half came inside because it started raining, the rest are relatives. O Muse. Blykbaar is daar ʼn hele paar tafels…
Donderdag, 11 Junie 2009
Dit wyl my voorkom asof ons Afrikaanse kunstenaars omtrent die aandag gaan trek in Nederland hierdie naweek. So sal ek in môre se Nuuswekker berig oor ’n besonderse geleentheid by Hengelo, maar vanoggend wil ek die kollig fokus op een van ons mees uitsonderlike kunstenaars: die landskapskilder Strijdom van der Merwe. Strijdom is naamlik deur…
Andries Bezuidenhout. Uitdraai en “entanglement”
Ek laai vir Irma by die lughawe af. Sy gaan Armenië toe en lees nou al vir weke boeke oor die Armeense volksmoord van 1915. Op die omslag van een van die boeke is ʼn aanhaling van Adolf Hitler, wat in 1939 iets gesê het soos: “Wie onthou vandag nog die uitwissing van die Armeniërs?” ʼn…
Woensdag, 10 Junie 2009
Op sy blog-inskrywing verlede Vrydag vertel Andries Bezuidenhout van ‘n wonderlike geleentheid môre-aand, 11 Junie, by die Steak & Ale in Lyttelton. ‘n Hele span digters en musikante gaan naamlik die koue aanvat en daarvan iets plesierigs maak. Die digters wat gaan optree, is: HJ Pieterse, Johannes Prins, Ronel Nel, René Bohnen, Braam Smit, Niel van…