Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Evette Weyers. Op reis deur visuele en woord landskappe

17 March 201017 March 2010 By Marlise Joubert

Blogfokus Evette Weyers Hierdie blog wat beide visuele en woordbeelde aanspreek, is tergend interessant. Ek is gulsig en wil eers oor ‘n boek en daarna oor ‘n bepaalde gedig praat as van my gunsteling visuele digbeelde.  Maar eerstens iets oor beelde. Die krag van visuele beeld en woordbeeld is onteenseglik. Dink aan die twee foto’s…

Read More

Die Universiteit van Stellenbosch moet hof toe geneem word

17 March 201018 March 2010 By Marlise Joubert

Beste lesers van my blog,   In die plek van my gewone blogaflewerings het ek in die afgelope tyd skakels geplaas na my artikels in Beeld oor taal en taalhandhawing binne die Afrika-konteks.   In my derde artikel oor taal steun ek dit dat die Universiteit Stellenbosch hof toe geneem word oor sy hantering van…

Read More

Yves T’Sjoen. Lees maar, er staat meer dan de tekst (6) Christine D’haen

17 March 20107 March 2011 By Versindaba

Christine D’haen en sporen van (vermoede) auteursintenties In de receptie van de poëzie van Christine D’haen (1923-2009) is alleen een zeldzame keer aandacht besteed aan de semantisch sturende aantekeningen die onder de gedichten (zoals de referenties aan beeldende kunst in Dodecaëder. Twaalf douzains, 1998) en vooral achterin het merendeel van de bundelpublicaties voorkomen. In zijn…

Read More

Nuttelose tydverdryf?

17 March 201017 March 2010 By Marlise Joubert

Tydens een van my kuberasies die afgelope naweek lees ek onderstaande lesersbrief raak in die nuutste uitgawe van Poetry op die Poetry Foundation se webblad. En op ‘n manier bring dit tóg vrede in ‘n mens se gemoed ten opsigte van die oomblikke van vertwyfeling en onsekerheid jeens ons bedryf: Dear Editor, Carmine Starnino raised some…

Read More

Francilié Hoek. Om my oupa te begrawe en Sylvia Plath te google.

16 March 201010 July 2024 By admin

 In die oggende as ek skool toe ry vergader die swaeltjies, pylstertjies op ‘n streep op die deel van die Telkom-lyn wat nie gesteel is nie.  My sukkel-kruie  verdor finaal, want die malse reënseisoen is verby en ek onthou altyd eers van pietersielie en roosmaryn terwyl ek uie braai op die stoof, as die son…

Read More

Oortjies net-net bo die water

16 March 201010 July 2024 By admin

  Na die afgelope Woordfees begin ek so stadigaan weer my kop bo water lig – my oortjies steek net-net uit.   Louis en Marlise het seker al moed opgegee met my omdat ek die afgelope twee maande so stil was. Ek is jammer daaroor, liewe webmeester en webmeesteres.   Ons is besig om die…

Read More

Andries Bezuidenhout. Tom Waits en die onderkant van die straat

16 March 20104 September 2013 By Versindaba

Gisteraand Crazy Heart gaan kyk, die fliek waarvoor Jeff Bridges die Oscar gewen het (dink ek, dis soms moeilik om op hoogte te bly as jy nie ʼn TV besit nie). Ek kan dit aanbeveel, veral as ʼn mens ʼn belangstelling in countrymusiek het. Na die tyd die laaste hoofstuk van Barney Hoskyns se biografie…

Read More

Poëtiese Beseringskunde 101

16 March 201016 June 2024 By admin

Na die naweek kom ek met ’n gekrokte rug terug. Omdat ek vir die eerste maal in twee, drie jaar weer agter ’n tennisbal aangehardloop het en my mishandelde liggaam (kruiwastoot, huisbou, kalwers uittrek) net besluit het dis tyd om halt te roep. Elke sport het sy beserings.    In die fisiese sfeer is dit…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 986
  • 987
  • 988
  • 989
  • 990
  • 991
  • 992
  • …
  • 1,080
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Jacques Boshoff. Ontoereikend
  • Sharon Goliath. Here Hoe Groot Is U
  • Ruan Fourie. kindness is modern magic
  • Cobus Kruger. Deepfakes

Nuutste bydraes

  • Daniel Hugo. Rust-mijn-ziel: Digters gedenk Aucamp
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Elisma van Zyl. My Magnificat
  • Johann Lodewyk Marais. Windhoek se “onvolmaakte” kunswerk
  • Resensie: “waar daar eens ’n see was” (Jennifer Pape)

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Rus in vrede Tony Ullyatt10 December 2025

    Voorwaar droewe nuus. As letterkundedosent, digter en poësievertaler ‘n uitmunter gewees.

  2. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  3. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  4. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  5. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon