By nabaat Abraham H. de Vries Padkaarte dié gee jy vir ons, oopgevou in jou kortverhaalboek, wat in my motor staan, langs ‘n wegenkaart en hulpdiens van wie-ook-al, vir al my reise van hier na nêrens oor dale en berge. Waar is jy nou meesterstorieverteller? Praat jy en Hennie dalk nou met…