Adolph van Coller is op 5 Mei 1974 gebore in Thabazimbi se Ystermynhospitaal. Na afloop van sy studies aan die ou PU vir CHO en RAU, praktiseer hy vyf jaar lank as belastingregpraktisyn. Hy is egter nou amptelik ‘n gerehabiliteerde prokureur. Van sy gedigte is onder meer opgeneem in die versamelbundels As die son kom…