Al tien die episodes van die TV-reeks Ek wou nog sê is nou te sien op AVBOB se YouTube-kanaal by die volgende skakel: https://youtube.com/playlist?list=PLxdvk8B-EWqskg19_H6uxDeBZin0NkE3N Skakels na spesifieke episodes: Episode 1 met Adriaan Bester (AVBOB), Marlies Taljard (Versindaba) & AVBOB Poetry Competition winners: Maretha Maartens, Maritha Broschk, Hannes Visser. Resiensie…
Tag: Adriaan Bester
Ek wou nog sê: Episode 1 – 14 Desember 2020
Episode 1 van Ek wou nog sê begin Maandagaand om 19:30 op VIA. Daar is ‘n heruitsending op 20 Desember om 22:00. In hierdie episode voer Daniel Hugo onderhoude met Adriaan Bester van AVBOB, Marlies Taljard (inhoudsbestuurder van Versindaba en met die wenners van verlede jaar se AVBOB Poësiekompetisie in die afdeling vir Afrikaanse gedigte. Joan…