Adriaan Coetzee se gedigte is in Nuwe Stemme 5 opgeneem en het ook op Litnet verskyn. Sy debuutbundel Gordel verskyn in 2014 by Protea Boekhuis. Coetzee het grootgeword in die Bankeveld. Hy woon op Sterkfontein waar hy sy eie tuinboubesigheid bedryf. Volgens Coetzee is hy in murg en been ’n tuinier, met ’n goeie kennis van die natuurlike omgewing…
Tag: Adriaan Coetzee
Onderhoud met Adriaan Coetzee (Gordel)
“Ek strewe na ’n poësie tussen die prul en die praat”. (AC) * Adriaan Coetzee in gesprek met Gisela Ullyatt, oor sy debuutbundel Gordel by Protea Boekhuis. Adriaan, baie geluk met Gordel. Jy is die eerste digter uit Nuwe Stemme 5 om te debuteer. Tot watter mate het die hele Nuwe Stemme-proses jou op…