Marlene van Niekerk gesels oor haar nuutste twee digbundels, met Louis Esterhuizen. Bundels ter sprake: In die stille agterkamer (Gedigte by die skilderye van Jan Mankes: 1889 – 1920) en Gesant van die mispels (Gedigte by die skilderye van Adriaen Coorte ca: 1659-1707) (deur Marlene van Niekerk) LE: Marlene, enkele jare na die publikasie van…