Posts Tagged ‘Afrikaanse digbundels in 2020’

Nuwe Afrikaanse digbundels 2020

Monday, January 20th, 2020

Ons het besonderhede ontvang van die volgende digbundels wat in 2020 gaan verskyn:

 

Protea Boekhuis

Die waarheid oor duiwe – Gisela Ullyatt (Binnekort)

Tussenganger – Marius Crous (Binnekort)

Die heimlike heiligdom – Kobus van der Riet (April)

Winkel van wanklanke – Hennie Meyer (Junie)

By die dag – Eunice Basson (Junie)

Vel – Emma Bekker (Julie)

 

Kwela

Oorlog – Nathan Trantraal (Binnekort)

5 ander bundels is geskeduleer om vanjaar by Human en Rousseau en Kwela te verskyn – besonderhede volg met verloop van tyd.

 

Sodra grafika en nuuswekkers beskikbaar is, sal dit op Versindaba gepubliseer word.

  •