Vertaal deur Daniel Hugo Dit sou ‘n goeie grap gewees het as Ghalib die enigste goeie digter was Hy het nie ’n enkele dag in sy lewe ’n gebed opgesê nie, moet hy daarmee begin noudat hy nie meer kan praat nie, soveel keer per dag ’n gebaar maak asof hy ’n gebed wil…
Tag: Afrikaanse gedigte in vertaling
[Afrikaanse gedigte met Engelse vertalings]: Afrikaans Poems with English Translations
[Afrikaanse gedigte met Engelse vertalings] Saamgestel deur Hennie van Coller, Helize van Vuuren and Louise Viljoen Afrikaans Poems with English Translations Selected and compiled by: Hennie van Coller, Helize van Vuuren and Louise Viljoen Hierdie nuwe versameling van Afrikaanse gedigte met die Engelse vertalings daarnaas, is ‘n hersiene uitgawe van Afrikaans Poems with English…