Brixton Barnard voor ‘n skildery van James Phillips (Bernoldus Niemand) Foto deur Edward Burns “Bekende musiek-man sterf,” sê Beeld se plakkaat teen die lamppale vanoggend. Ek en Irma hou stil sodat sy een kan afhaal, seker as aandenking. Ons maak altyd grappe oor hierdie tipe plakkate. As hulle die woord “bekende” as byvoeglike naamwoord…