PEN Afrikaans neem met groot kommer kennis van die Universiteit van Kwazulu-Natal se voorneme om die doseer van Afrikaans as taal af te skaal tot eerstejaarsvak. Ons is besorg oor die opleiding van onderwysers in Afrikaans, en die uiters nadelige gevolge wat dit in die toekoms sal hêvir Afrikaans in die skole van…