Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig *** Eergister en môre, met visse Tyd is die naam wat ons gee aan die een wat in nat beton getrap het, lank gelede, en ons só nimmer verlaat in die hede. Om te begryp is moeilik; omhelsing nog swaarder. Die…
Tag: Al die lieflike dade
Onderhoud met Charl-Pierre Naudé (Al die lieflike dade)
Om dieper te hengel, dan weer vlak Charl-Pierre Naudé gesels oor sy jongste bundel Al die lieflike dade. (Onderhoudvoerder: Louis Esterhuizen, 15 September 2014) LOUIS (LE): Charl-Pierre, kom ons begin by die titel: Al die lieflike dade is ʼn besonder treffende titel wat regdeur die bundel resoneer vanweë die twee motto’s wat albei betrekking het…