Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (69) Alan Ginsberg. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Johann de Lange. SKRYN ‘n vertaling I Ek het my generasie se briljantste breine gesien, verwoes deur waansin, honger, histeries, naak, wat hulleself teen dagbreek deur die negerstrate voortsleep op soek na ‘n toornige naald,…