Albert Arnold Scholl. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws Iets is in die lug Die groot veranderinge, waaroor die koerante berig en die gerugte op ons almal se lippe – dit is nie wat ek bedoel nie, ook nie die klein soort verontrusting, waaroor ons ongraag praat nie:…