Albert Arnold Scholl. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws Poësie POËSIE begin waar inhoud ophou DIE MISTIEKE ROOS BLOM Anderkant die goue woorde Buitekant die stadsmure Anderkant diskursiewe vorme Buitekant denksisteme IN DIE GLOED VAN OGGENDRYP IN DIE PATROON VAN MUF OP DIE MUURPAPIER TEEN DIE…