Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Albi Prinsloo gedig

Albi Prinsloo. Verlossing

13 December 2024 By Versindaba

  Verlossing   Jy is my movie my gedig en my gebed, het hy op Whatsapp en Facetime verkondig. ‘n Profesie na ‘n beloofde land met hom as die redder.   Soos ‘n uitverkorene het sy hom geglo, dorstig gevolg uit die hart se woestyn – haar geloof groter as net ‘n mosterdsaad.   Maar…

Read More

Albi Prinsloo. Slaaptydstorie

16 November 202313 November 2023 By Versindaba

  Slaaptydstorie   Vertel vir my ‘n storie Kaapse laataand woorde soos sandspore op die strand. Oor Florence se Ponte Vecchio beloftes op die nessiebrug vasgeslot vir skemertyd-onthou.   Vertel vir my ‘n sprokie van sneeubedekte bergstrome rotsstrande en slingerpaaie nes die kaartlyne van jou lyf. Want jou hande is my tuiste en jou hart…

Read More

Albi Prinsloo. Onus probandi

15 November 202313 November 2023 By Versindaba

  Onus probandi   Vir tweeduisend jaar dra jy die wete met jou saam olyfboom in Getsemane, lewende oerteks van Sy bestaan. Dat in daardie angsnag Godsjammerlik alleen toe Hy in hellevrees langs jou kniel (jou tenger stam sy angskruk?) jy tweeduisend jaar later knoetserig, gekrom, gekurk aan my, reisiger uit Afrika Sy godverlate lydensbeker…

Read More

Albi Prinsloo. Facebook

13 November 2023 By Versindaba

  Facebook My niggie bly in my iPad my kamermaat in Chennai my skoolvriendin in Alaska en my sus in Walvisbaai. Saans kuier ons deur herinneringe, soos geënte lote op ‘n tak. Duimpie alledaagse momente; terwyl ons woordbrûe bou maar breek stukkies tyd en afstand af.   Met elke foto reis ek saam op vakansie,…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Stephan du Toit. Moed

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. Swartoogtiptol
  • Hennie Maartens. blommeprag
  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn
  • Johann Lodewyk Marais. Seisoen
  • Koos de Wet. Onse Raka

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn17 August 2026

    Marlies Taljard: Johann se Lange het destyds in "Kaapse Paragrawe" soms oor Sheila Cussons geskryf. Sien byvoorbeeld dié onderhoud wat…

  2. Andries Fourie on Andries Fourie. Soos die val van ‘n veer16 August 2026

    Baie dankie Anne-Marie!

  3. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  4. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  5. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon