Alchemie van my muse, deur Pieter Hugo. (Naledi, 2019) Resensie deur Gisela Ullyatt Pieter Hugo, ’n bibliotekaris van beroep, debuteer in Nuwe Stemme 4 (2010) met vyf gedigte. Indertyd staan dié gerf gedigte reeds uit vanweë ’n gebrek aan poëtiese fieterjasies en ’n onderliggende Schmerz wat verband hou met Beaufort-Wes en Gert Vlok Nel. Nege…
Tag: Alchemie van my muse Pieter Hugo
Twee nuwe publikasies: Brisant (Hein Viljoen) & Alchemie van my muse (Pieter Hugo)
Brisant Hein Viljoen Hierdie bundel is ‘n postmoderne spanningsverhaal in epiese digvorm in die voetspore van moderne tekste soos Awater en The Waste Land. Dit vertel die verhaal van die verset van ‘n baie gewone man teen sy mislukkings en teen die magte wat sy lewe beheer – ‘n verset waarin hy hom gaandeweg laat…