Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (41) Alexis Rotella. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz. 5 Haiku Van groen na grys kruip die akkedis uit die inkleurboek Ontklee – hang vandag se rol skeef aan metaalhanger Met wynglase staan ons en praat in die rododendrons in …