Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: alfred schaffer

Nuwe publikasie: Twee overzijden. Vraaggesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands (Yves T’Sjoen)

22 July 202522 July 2025 By Versindaba

  Twee overzijden. Vraaggesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands Academia Press (Gent)     De brug tussen talen die genealogisch verbonden zijn, Afrikaans en Nederlands, is de ontmoetingsplek voor een gesprek tussen literaire culturen. Internationale schrijversnetwerken, vertalingen, receptieteksten en intercontinentale gesprekken bepalen de meertalige cultuurtransfer van auteurs en teksten. Deze gesprekken laten…

Read More

Resensie: “Antjie Krog: ʼn  Ondersoekte lewe.  ʼn Huldiging” (Louise Viljoen, Red.)

17 April 202523 April 2025 By Versindaba

      Resensie: Antjie Krog ʼn  Ondersoekte lewe.  ʼn Huldiging deur  Louise Viljoen [Redakteur]. Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en Protea Boekhuis.  Resensent: Fanie Olivier   Antjie Krog ʼn Ondersoekte lewe is reeds die 16de nommer in die reeks van huldigingspublikasies wat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns rondom wenners van die…

Read More

Edwin Fagel. Mooi (16)

24 June 202424 June 2024 By Versindaba

  Alfred Schaffer – Wie was ik (strafregels) (2020) Al sinds zijn debuut Zijn opkomst in de voorstad (2000) voert Alfred Schaffer (1973) personages op in zijn gedichten. Hij noemt ergens ‘het zich toe-eigenen van stemmen’ een voorwaarde om poëzie te kunnen schrijven. In zijn latere bundels houdt hij die ‘toe-eigening’ een bundel lang vol….

Read More

Oproep om bydraes: spesiale Alfred Schaffer-uitgawe (Stilet)

18 October 202118 October 2021 By Alwyn Roux

    STILET (2022) 34(2)   Alfred Schaffer Gasredakteur: Alwyn Roux , Yves T’Sjoen, Francine Maessen   Voorstel themanummer Afgelopen jaar is Samespraak opgezet, een studiegroep die zich richt op vergelijkende Nederlandse-Afrikaanse letterkunde. Het oogmerk van Samespraak is om belangstelling te genereren voor een vergelijkende studie van Afrikaanse en Nederlandse literatuur. Samespraak biedt een online…

Read More

Alwyn Roux. Samespraak: Ontmoetings twee en drie

19 April 202121 April 2021 By Alwyn Roux

  Tydens die tweede ontmoeting van SAMESPRAAK het drie Samespraaklede referate gelewer. Dié referate het ‘n wye spektrum van onderwerpe gedek, wat op vergelykenderwyse (Afrikaans-Nederlands/Nederlands-Afrikaans) ondersoek is.   Delia Rabie (UP) ‘n Analise van die konseptualisering van verlies in Blou is nie ‘n kleur nie en De dag aan zee Francine Maessen (UvA) De nieuwe generatie…

Read More

Alwyn Roux. Samespraak, Schaffer en Stilet

17 March 202117 March 2021 By Alwyn Roux

Samespraak is ’n nuwe samewerkingsprojek wat die vergelykende (transnasionale) bestudering van Afrikaanse en Nederlandstalige literatuur op die hart dra. Die saadjie vir Samespraak is in Junie 2020 geplant toe ek op die webblad Versindaba ‘n pleidooi gelewer het vir die skep van ’n aanlyn forum spesifiek gerig op die vergelykende bestudering van Afrikaanse en Nederlandse…

Read More

Alwyn Roux. Sitkamer: Maak jouself (on)gemaklik

26 February 202126 February 2021 By Alwyn Roux

Die eerste episode van die podsending Sitkamer het pas verskyn.  Mercy Kannemeyer neem die leiding in die gesprek tussen boekliefhebbers oor die betekenisassosiasies van ‘n sitkamer. Die gespreksgenote is Earl Basson, Bibi Burger, Janien Linde, Alwyn Roux en Remona Voges-Van Huyssteen. Daarnaas gesels Alwyn Roux met Yves T’Sjoen oor die Gentse Sentrum vir Afrikaans en…

Read More

Alwyn Roux. Sitkamer: ‘n podsending oor Afrikaanse letterkunde

19 February 202119 February 2021 By Alwyn Roux

Sitkamer is ‘n spiksplinternuwe podsending vir enigeen wat belangstel in gesprekke oor Afrikaanse letterkunde. Met ‘n uitgesoekte geselskap neem Mercy Kannemeyer die leiding in gesprekke tussen boekliefhebbers. Gereelde stemme wat maandeliks in die Sitkamer gehoor gaan word, is behalwe vir Mercy, dié van Earl Basson, Janien Linde, Bibi Burger, Remona Voges-Van Huyssteen en Alwyn Roux….

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Maritha Broschk. tafelgebed
  • Stephan du Toit. Namib
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing

Nuutste bydraes

  • Natasha Harmse. Sikade
  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon