‘n Braai in Chwaliszewo op die oewers van die Warta wat hier deur Poznań op ‘n Sondag in die somer vloei. Hier, waar daar op Sondag 24 Mei 1511, skemer; ‘vetula combusta [est] in campo extra oppidum Valischewo – ‘n heks in die veld buite die dorpie van Waliszew of Chwaliszewo gebrand is’. Op die…