Terugreis kom ons reis terug met papier op reis terug die trein op spoor ontspoor ons by ʼn bruin kafee ná ys en yslike koue ná ’n busstop verkluim van koue die bruin kafee warm die hond se asem die donker Belgiese bier alleen dan wandelende terug op die spoor van…