Ondergang Na Czselaw Milosz Die dood van my pa is soos die val van apartheid wat ’n magtige weermag, generaals, en sammajoors kommandeer met kommando’s en Casspirs en Recces, maar nou sal hy geen grens meer bewaak nie, hom in geen doodsakker meer begeef nie, omdat sy mag gebreek is, sy bevolking verstrooi,…