Liedjes/Liedjies (2021) deur Nachoem M. Wijnberg, vert. deur Daniel Hugo, Imprimatur, 2021. Resensent: Alwyn P. Roux Liedjes/Liedjies (2021), uit die pen van die P.C. Hooft-pryswenner vir Poësie, Nachoem Wijnberg, soos vertaal deur die veelbekroonde digter en vertaler, Daniel Hugo, is ʼn besonder waardevolle toevoeging tot die Afrikaanse literatuur. In dié vertaling,…