Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Alwyn Roux

Yves T’Sjoen / Alwyn Roux. Bruggenhoofden

4 August 20254 August 2025 By Versindaba

    BRUGGENHOOFDEN. Aanzetten voor een literaire contactgeschiedenis van Afrikaans en Nederlands Repliek I & II. Trajectgeschiedenissen van literaire schrijvers In de reeks Brief en repliek op Voertaal (10 afleveringen, 21 februari-15 mei 2025) formuleerden Alwyn Roux en ik de voorbije maanden theoretische en methodologische uitgangspunten voor het ontwerp van een contactgeschiedenis tussen de literatuursystemen…

Read More

Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)

4 July 20255 July 2025 By Versindaba

Resensie: Merang, Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds. Naledi. 2025 Resensent: Marlies Taljard In Mei 2025 verskyn die versamelbundel Merang by Naledi as deel van die Afrikaans 100-vieringe. Die titel beteken “fees” in Kaapse Moesliemafrikaans. Merang is ’n lywige bundel wat ongeveer 160 gedigte van meer as 80 voorheen gepubliseerde én ongepubliseerde digters bevat in…

Read More

“Merang”, feest van de lyriek in het Afrikaans

4 June 20255 June 2025 By Versindaba

Yves T’Sjoen in gesprek met Neil Cochrane en Alwyn Roux   Ter gelegenheid van het honderdjarige bestaan van het decreet waarin is bepaald dat naast het Engels en ten koste van het Nederlands het Afrikaans een officieel ambtelijk statuut kreeg in de Unie van Suid-Afrika, worden in Zuid-Afrika tal van herdenkingen, lezingen, een tv-documentaire alsook…

Read More

Tuin van Digters: Alwyn Roux gesels met Jan Pretorius

11 October 2024 By Versindaba

  Prof. Alwyn Roux in gesprek met prof. Jan Pretorius   Vroeg Saterdagoggend het ‘n hoogs stimulerende gesprek tussen proff. Alwyn Roux en Jan Pretorius oor Pretorius se pragtige Naledi-bundel, Stil gesprek, plaasgevind. Pretorius het getref met die diepte van sy gedagtes. Die 28 ekfrastiese gedigte by die briljante natuurfoto’s van die internasionaal bekroonde fotograaf…

Read More

Dietloff van der Berg. Seuns en vaders

11 September 2024 By Versindaba

  Digters is oor die algemeen sensitiewe mense en bemoei hulle met ’n aktiwiteit wat eintlik geen kommersiële doel dien nie. Dit bring hulle dikwels in botsing met die moraliteit van die omringende wêreld en in ’n patriargale samelewing met die vaderfiguur.  Dié botsing en weg vir die ontwikkeling van die gay tematiek in die…

Read More

Yves T’Sjoen. Cahier van een lezer [29]

29 July 202429 July 2024 By Versindaba

  “Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – du Perron Versindaba publiceert onregelmatig het ‘Cahier van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen deel ik parafernalia in de geest van de…

Read More

Alwyn Roux vertaal drie Vlaamse gedigte

26 July 202427 July 2024 By Versindaba

Alwyn Roux peins oor Luuk Gruwez se woorde in die muurgedig “Brief aan een architect”   Agtergrond Vroeg op Sondagoggend 17 Maart 2024 het ek saam met Alwyn Roux en Tom Dreyer ’n stadswandeling langs die muurgedigte in Tilburg gemaak. Die meeste muurgedigte is deur eks stadsdigters geskryf. Die twee uitsonderings kom uit die pen…

Read More

Oproep om gedigvoorleggings vir Merang

7 June 202410 June 2024 By Alwyn Roux

Naledi, een van die voorste uitgewers van Afrikaanse poësie, nooi gepubliseerde en ongepubliseerde Afrikaanse digters uit om gedigte voor te lê vir die opwindende versamelbundel, Merang. Hierdie bundel word saamgestel ter viering van Afrikaans se honderdste bestaansjaar as amptelike taal in 2025. Die doel van die bundel is om die Afrikaanse digkuns te vier en…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Maritha Broschk. tafelgebed
  • Stephan du Toit. Namib
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing

Nuutste bydraes

  • Natasha Harmse. Sikade
  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon