Amano Tadashi .* Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws Die filosoof ‘Doodgaan is ‘n eenvoudige saak’ sê die ou Chinees met die lang baard ‘as jy eers Taoïsme verstaan.’ Arme koulike ongetroude man wat ek is, ja, ek stem saam, jy’s honderd persent reg. Laat…
