Daar is ’n bekende meem wat die rondte doen: You’re not deep You’re not an intellectual You’re not an artist You’re not a critic You’re not a poet You just have internet access Ongeveer ’n jaar gelede het LitNet se gesiglose metaresensent, Crito, lelik deurgeloop toe hy/sy in ’n blog verwys…