Ambraal Aan die Oos-Rand speel ‘n mamma – doodluiters en onverhoeds – een namiddag vlak voor Krismis met haar kroos, ál vier, Ambraal. Op ‘n tapyt vol papier vir toedraai – daarop ‘n engelekoor – roep sy: “Ambraal, hóé gaan dit nog?” In antwoord troos drie stemme: “Die kind ís siek. Ambraal, dié…