Posts Tagged ‘Amelie Anderson haikoe’

Amelie Anderson. Mummie

Saturday, October 9th, 2021

 

Mummie

 

Psamtik was Toetankamon se sjamaan se naam

met kruie en klei het hy pyne laat taan

die farao genees van pyn-op-die-maag

nou’s hy uitgegrou in ‘n swaar sarkofaag

‘n mummie in plaas van vernaam

 

[BBC wêreldnuus 6 Oktober 2021]

 

 

© Amelie Anderson