« because I am not a god I cannot help but use metaphors » jy wil die kole van die lewe oopkrap op soek na die rokie van ‘n slotreël hier en daar vir afsluiting ? maar pasop ! dalk kry jy nog die poespas glimming daar en hier van ‘n oog wat nie wil…
Tag: Ampie Coetzee huldiging
Breyten Breytenbach. ‘n Briefwisseling met Ampie Coetzee
Beste Marlies Taljard, Ek weet nog steeds nie wat om te sê nie. En hierdie is nie ‘n huldiging van Ampie Coetzee nie. Dié kom hopelik later, ter gelegener tyd, wanneer die lig minder swaar geword het om te verdra. Maar ek het vanmiddag, so op ‘n Sondag, onthou van ‘n briefwisseling met Ampie,…
Kyk aanlyn na Ampie Coetzee se huldiging in Digterstuin
KYK AANLYN NA AMPIE COETZEE SE HULDIGING IN DIGTERSTUIN Ampie Coetzee (81), Afrikaanse letterkundige en stigterslid van die Breytenbach Kuns- en Kultuursentrum in Wellington wat vroegoggend op 15 Oktober in die Paarl-hospitaal na hartversaking gesterf het, se huldigingsbyeenkoms Sondag 25 Oktober om 11:00 in die digterstuin by die Breytenbach Sentrum sal aanlyn gevolg kan…