Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: André P Brink

Joan Hambidge. Opperman as kanoniseerder teenoor Karen de Wet as herkanoniseerder

25 May 2026 By Versindaba

I Hoe het dit gekom dat Opperman Groot verseboek (en al sy kleinboeties) saamgestel het? Is ‘n digter werklik in staat om gedistansieerd en “objektief” te kan kies? In die reeds genoemde briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en D.J. Opperman blyk dit dat W.E.G. Louw aanvanklik mede-keurder was saam met Opperman. In ‘n brief…

Read More

Nuwe Publikasie. André Brink: Lobola for life

13 October 2022 By Versindaba

Lobola for life André Brink Translated by Bester Meyer   Lobola for Life (published in 1962 in Afrikaans as Lobola vir die Lewe) was a ground-breaking addition to African literature. It was considered to be a clean break from past literary traditions. Brink, strongly influenced by Albert Camus and Jean-Paul Sartre, uses love, at times…

Read More

Alwyn Roux. ‘n Geskiedenis van literatuurwetenskap in Afrikaans

5 March 20215 March 2021 By Alwyn Roux

  Bestaan daar ‘n geskiedenis van literatuurwetenskap in Afrikaans? Tans is ek besig met die opstel van ‘n kurrikulum vir ‘n voorgraadse kursus in literatuurwetenskap in Afrikaans. As deel van die taak, lees ek die eerste hoofstuk van Terry Eagleton se Literary Theory: An Introduction (1996 [1983]), getiteld “The Rise of English”, sowel as die…

Read More

Daniel Hugo. Karel, André en Ingrid

10 August 2020 By Versindaba

Dit is bekend dat André P. Brink op ’n keer die romanskrywer Karel Schoeman getipeer het as ’n “ou tantetjie wat doilies hekel”. Dit het gebeur in sy resensie van Die noorderlig (1975) en slaan dan veral op Schoeman se “presieuse” vertelstyl en “selfbewuste estetisme”, terwyl hy glo net skynbaar betrokke is by die aktualiteite…

Read More

Ampie Coetzee. Seks is ‘n Gebed

4 April 20165 April 2016 By Versindaba

Seks is ‘n Gebed (Hierdie teks is ‘n verwerking van gesprekke wat plaasgevind het met die verskyning van André P. Brink en Ingrid Jonker se liefdesbriewe, Vlam in die Sneeu, en ook met die bekendstelling van Anton Brink se kunsuitstalling, waar die verhouding tussen hom en sy pa pynlike herinneringe gebring het. Die gesprekke het…

Read More

Zandra Bezuidenhout. Verjaardagrym vir ‘n Sestiger op sewentig

9 February 20159 February 2015 By Versindaba

VERJAARDAGRYM VIR ‘N SESTIGER OP SEWENTIG   Dié man, hy was ‘n Brink gewees, besoek die kampus heel bedees. Dit was die jare sestig toe, Parys se dinge hier taboe. So kom die jonge André P. ‘n lesing vir studente gee. Van eksistensie wis ons niks, ons kort ‘n skrywer as ‘n gids! Hoe avant…

Read More

PEN Afrikaans: André P. Brink

8 February 201511 February 2015 By Versindaba

  Dit is met leedwese dat die bestuur van PEN Afrikaans hierdie nuus moet deel: Een van ons mees gewaardeerde stigterslede, André P. Brink, is op Vrydag, 6 Februarie, tydens ‘n vlug van Amsterdam na Kaapstad oorlede. Volgens sy weduwee, Karina, het hy ongesteld begin voel tydens die vlug, en in die lugruim bo Brazzaville sy…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)
  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Brief aan die tinktinkievrou
  • AVBOB Persverklaring
  • Miel Vanstreels. Maastricht – Godsheide
  • Marthé McLoud. Wring
  • Marthé McLoud. Nagmerries

Nuutste kommentaar

  1. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

  2. Joan Hambidge on Johann Lodewyk Marais. Blesbok2 June 2026

    Pragvers Johann. Maak 'n bundel hiervan.

  3. Riaan le Roux on Riaan le Roux. Verstil31 May 2026

    Foto wat beweegrede was vir my gedig: https://www.theguardian.com/artanddesign/gallery/2026/apr/10/the-week-around-the-world-in-20-pictures#img-2

  4. Johan Coetzee on RIV Francois Wahl de Jongh (14 Maart 1951 – 21 Mei 2026)30 May 2026

    Hartseer.

  5. hannes visser on Resensie: “tussen asem” (Hannes Visser)28 May 2026

    Baie dankie Marlies. Groot waardering.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon