Resensie: aalmoes vir die bootman deur Andries de Beer. Turksvy Publikasies, 2024. ISBN: 9780796151810 Resensent: Amanda Swart De Beer se debuut is inderdaad meer as ’n aalmoes In ’n land waar ons toenemend elke dag met die dood op ons skouers leef, is dit sekerlik nie vreemd dat daar literêre werke verskyn met die…