aalmoes vir die bootman Andries de Beer “Die son sak in Durbanville / En die horison brand rooi” was een van Valiant Swart se vroeë blues-rock-treffers. Andries van Pretoria, oftewel Andries de Beer, ’n gereelde lid van die slam-digters-en-musikantegroep Oopmondbende, verken die blues in onopgesmukte taal nadat die son in Durbanville gesak het. Met praatverse,…