kindwees ek mis die dae van kindwees van stout wees in die son waar oorwinning nog teen vrees kon staan deur die dade wat ons doen en verraad nog net verskuil was in ‘n vroegaand Judassoen ek mis die dae van kindwees van waarheid en van seer waar die toekoms nog in twyfel…
Tag: Andries Fourie gedig
Andries Fourie. Kruikdraer
Kruikdraer in sy klipwêreld was sy daar ‘n Evabesweerder ‘n slangvermorselaar en ‘n kruikdraer haar visioene soos die van ‘n bergarend nou is sy weg en hy … is hoorbaar stil sy was sy Spreuke vrou ©Andries Fourie,2024