Andries Gouws ‘n Ekfrastiese lykdig Om nuut te kyk selfs na ‘n minuskule voorwerp, ‘n kwas of lap, dwing die kyker om iets onbenulligs raak te sien. Lig en komposisie en kleur saamgesnoer perfek met stilte as jou métier. ‘n Venster geopen met nog een of twee binne-in dalk van jou huis in…
Tag: Andries Gouws
Andries Bezuidenhout. Peau noire, masques blancs
I staan poppie staan en laat jou gedagtes gaan sodat jy vir my kan sê hoe ver die liefde lê Die masker, in Grieks prosopon, was ʼn integrale deel van antieke Griekse teateropvoerings. Op ʼn praktiese vlak het maskermondstukke as luidsprekers gedien, sodat gehore in groot amfiteaters kon hoor wat akteurs kwytraak. Een akteur kon…