Aniel Botha word in Kaapstad groot. Sy verwerf ’n B.Ed-graad aan die Universiteit Stellenbosch asook ’n M.A. in kreatiewe skryfkuns aan die Universiteit van Kaapstad. Op sewentienjarige ouderdom word sy gediagnoseer met die eetsteurnis anorexia nervosa, waarna sy eindelik op 23-jarige ouderdom op aanbeveling van ’n sielkundige in ’n psigiatriese hospitaal opgeneem word. In…
Tag: Aniel Botha
Nini Bennett. Die moderne gesig van eetversteurings
“Haar oë glim soos ’n roofdier s’n van honger en dissipline.” Só beskryf Etienne van Heerden ’n dame, wat altyd op dieet is, in sy roman Casspirs en Campari’s. En ’n mens dink onwillekeurig aan die tagtigerjare met sy dieetfoefies soos Fibretrim, Nataniël se bruinrys-en-lensie-dieet, amfetamien-eetlusdempers wat bewerasies en paranoïa veroorsaak, en nog…
Marlies Taljard: Op soek na die wildehond wat in haar hou
Op die voorblad van Aniel Botha se bundel pirouette word glasskerwe met spatsels bloed uitgebeeld. Verwonding, emosionele krisisse en ineenstorting is die vernaamste tematiese materiaal wat ook in besprekings van dié bundel die meeste aandag geniet. Daar is egter ook ‘n ander leesstrategie moontlik wat ek in hierdie blog gaan aanraak. Eerstens fokus ek egter…
Marlies Taljard: Inwaarts en immer opwaarts
Geleidelike fisieke en geestelike aftakeling is een van die belangrikste temas in Aniel Botha se bundel pirouette (2012). Kyk ‘n mens na die inhoudsopgawe en motto van die bundel, kan daaruit reeds ‘n minimale strorie geabstraheer word: Afdeling I: Brisé. Dié term beteken letterlik “breek”. In klassieke ballet is dit die term vir ‘n klein…