Resensie: Hierdie Maandag is abstrak deur Anita van der Walt. Turksvy Publikasies, 2021. Resensie: Nini Bennett Turksvy Publikasies se jongste bundel is die debuut van die Kaapse dokter, Anita van der Walt. Met die eerste pandemiebundel, Maskers en Mure het die samestellers, Daniel Hugo en Francois de Jongh ’n belangrike leemte…