Tafels vol lamsboude, granate, brode en vye en ‘n leë glas. Veraf drome van vreugde met kelke wyn en al is dit, net één gas. Nou dek ons weer tafels, met minder, maar die glas is vol en die tafel leër – leeg – leegste, sonder jou, wat was. © Anne-Ghrett Erasmus, 2021…