Donkergat op die yl agtergras waar ek krummels gooi staan my liggaam bloots teenoor vergunning, die skone edelbeeld van ‘n rooioogduif se vaalblou dons roekoek ‘n paradoks van die geskifde veer – wat immers ‘n offerhande uit die Ou Testatment is – versus my onvermoë om rustig, rein te wees óf te…
Tag: Anne-Marie Bartie
Anne-Marie Bartie. fiat justitia et ruat cælum
fiat justitia et ruat cælum met toga, gepruik, kantbeffie netjies geregtigheid ingerektrek onder jou arm hofleêrs plegtig in swart tas jou klerk met eerbied en respek sleep getrou meester se werk op wiele vandág besweer en weerlê jy die oermisdaad van moord vandág sal die staat se skille van hul oë afval vandag…