Posts Tagged ‘Annora Eksteen limeriek’

Annora Eksteen. Daai Malachy dronk ou Mccourt

Friday, November 12th, 2021

 

In Limerick was daar ‘n man

‘n Suiplap McCourt was sy van.

 

Hy sing van ‘n galg

Sy seuns is gewalg

 

Jou doos gee ons kos nou en dan!

 

© Annora Eksteen, 2021